Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Boere kan vroeër stroop danksy oond
Die VKB-landbougroep spog met een van Suid-Afrika se grootste graandroogoond-aanlegte, wat amptelik in Frankfort geopen is.
-
Spanner in works
Two suspected masterminds of an illegal liquor manufacturing syndicate were arrested and appeared in the Harrismith Magistrates’ court.
-
-
Man sterk aan ná trauma
Liege Strapp (64), ’n plaasvoorman van Bethlehem, is steeds in die hospitaal nadat hy deur twee pitbulls aangeval is.
-
-
Vakkeuse-aand 2024
Die Bethlehem Voortrekker Hoërskool (BVHS) bied weer sy vakkeuse-aand saam met die loopbaaninligtingsaand vir gr. 7- en gr. 9-leerlinge aan.
-
Sport
Die Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met vier nasionale kampioene op sportgebied wat benoem is om deur Sentraal24 en die Universiteit van die Vrystaat (UV) op die Vrystaat Sportsterre-glansaand as sportster van die jaar vir 2023 aangewys te word.
-
Dagskolierestelsel
Die Bethlehem Voortrekker Hoërskool (BVHS) se dagleerlinge sal met ingang van die vierde kwartaal weer by die koshuis se dagleerlingstelsel kan inskakel.
-
Young girls given the edge
In celebration of Women’s Month, Voorspoed Mine in Kroonstad in collaboration with Fanyane Shabalala Foundation took a call to action and organised a “Take a Girl Child to Workday” initiative.
-
Trekkers beste in sportreeks
Op ’n glansryke prysuitdelinggeleentheid in Bethlehem is die algehele wenners van die Wesgrow-sportreeks vir sentrale skole vir 2023 aangekondig.









