Die ATKV se Bethlehem Redenaars-tak het sy jaarlikse poedingprojek afgehandel toe lede einde November pakkies poeding aan al nege die huise op die terrein van die Charlotte Theron-kinderhuis (CTK) geskenk het. Van links is, voor: Georg van Niekerk, Fires van Niekerk (voorsitter van die ATKV-tak), Schalk Nel, Annemarie Jacobs (ATKV), C’asta van Aswegen, Lana Hayes, Erika de Vries, Liza Olifant, Tsidi Mohlabane (CTK) en Surette Labuschagne (prinsipaal van die CTK)

Vat hande en maak kinders se lewe ’n bietjie soeter

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article