Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Atlete kan hier slyp
Die Hoërskool Salomon Senekal in Viljoenskroon het aan die begin van September ’n hamergooi-akademie begin, en aan die einde van die maand is ’n splinternuwe hamergooi-sirkel by die skool geopen.
-
Ná 30 j. staan tak sterk
Presies 30 jaar sedert die Kroonstad-tak van Hinterland sy deure die eerste keer oopgemaak het, het dié tak ’n nuwe baadjie aangetrek en dit op 3 Oktober met ’n spoggeleentheid gevier.
-
-
Groep maak paaie sy verantwoordelikheid
Die Viljoenskroon-tak van AfriForum het oor twee dae 19 stopstrate in die dorp se verkeerstrepe geverf.
-
Skones maak organisasie se hande sterk
Op ’n glansryke geleentheid op 21 September is twee nuwe ambassadeurs vir die ChangeNetSA-organisasie in Bethlehem bekend gestel.
-
Ken Hom in wat jy doen
Op die plaas waar ek grootgeword het, het my pa-hulle onder meer tamaties in die groentetuin geplant.
-
-
Veterans regain unity
In a heart-warming initiative aimed at supporting those who have selflessly served their nation, the Veterans Aid Fund (VAF), a non-profit organisation (NPO) dedicated to assisting former national servicemen, launched its Veterans in Need campaign in
-
-
Saamspan help vele
Die ChangeNetSA-organisasie in Bethlehem het ’n rolbaldag ten bate van sy outisme-afdeling aangebied, en het dae later ook ’n nuwe gasstoof aan Engo se Skemervreugde-sentrum vir bejaardes in Paul Roux oorhandig.









