Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Skool bars uit nate met sporttalent
Die Bethlehem Voortrekker Hoërskool (BVHS) speel sedert 2019 die beste rugby in die sentrale streek en het vanjaar weer koning gekraai in die Wesgrow-sportreeks vir skole in die sentrale streek. Die skool se spanne is wenners in vyf van die…
-
Bome meer werd as hout
Met September reeds agter die rug is weinig bewusmaking rondom Boomplantmaand gedoen. Soos wat dit met talle aspekte van die lewe gaan, word die basiese gou vir belangriker-klinkende sake agterweë gelaat.
-
Hou lewensdoel voor oë
Ek het my al verbaas oor die vermoë van ’n vrugteboom om sy lewensdoel te bereik. Soms is omtrent alles in die natuur teen die boom – droogte, insekte en hael – maar ten spyte daarvan vind jy tog dat…
-
pKultuur
Leerlinge aan die Bethlehem Voortrekker Hoërskool (BVHS) het vanjaar op elke gebied uitgeblink wat kultuur betref. ’n Wye verskeidenheid kultuuraktiwiteite word beoefen, wat insluit: redenaars, debat, Voortrekkers, koor, eisteddfod en skaak. Die pr
-
-
Skole vereer in Wesgrow Sentrale Skole-sportreeks
Tydens ‘n glansryke prysuitdeling-geselligheid in Bethlehem is die algehele wenners van die gesogte Wesgrow Sentrale Skole-sportreeks vir 2023 aangekondig.
-
Bhm-skool se gasvryheid maak geskiedenis in VS met nuwe fokusskool
Sedert die aankondiging dat die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem, geïdentifiseer is as ‘n fokusskool vir gasvryheidstudies – die eerste en die enigste in die Vrystaat – het ‘n miernes van bedrywighede op die skoolterrein ontstaan.
-
Countdown to glam awards
Nominees from 16 schools in the Free State were included for the Free State Sport Stars Awards presented by Central24 and the University of the Free State (UFS).
-
Better safe than sorry when it comes to load shedding woes
Eskom announced that stage 6 load shedding would be implemented from yesterday, and that this would continue “until further notice”.
-
Oral health important for general health
Oral Health Month places the spotlight on the importance of taking care of your teath – not only for that perfect smile, but also for your general health.







