Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Naasbestaandes, inligting oor lyke buite Heilbron gesoek
Die polisie in Heilbron is dringend op soek na inligting oor twee ongeïdentifiseerde lyke wat in afsonderlike voorvalle buite die dorp gevind is.
-
Polisie soek steeds na vermiste man van Kroonstad
Die polisie in Kroonstad soek na ‘n inwoner van dié dorp wat sedert einde Junie vermis word.
-
Desiree Ellis gasspreker op Vrystaatse Sportster van die Jaar-geselligheid
Die gasspreker op vanjaar se glansryke Vrystaatse Sportster van die Jaar-eerbewysgeselligheid, is die afrigter van die Banyana Banyana, Desiree Ellis.
-
Geweld gedy
Hoewel die moordsyfer met 6,6% gedaal het, het ander geweldsmisdade in die Vrystaat met 9% gestyg, vergeleke met dieselfde tydperk in 2022.
-
Vermaak uit die boonste rak op Ignite en Revive-fees
‘n Hoogtepunt tydens vanjaar se Ignite en Revive-fees is die kunstenaars wat ‘n draai op die verhoog kom maak. Vrydagaand sal Duane van der Berg & Okes, Carmen Basson, Jako Bezuidenhout, Ricus Nel, Juanita du Plessis en oud-Kroonstadter Robbie Wessel
-
Tyd vir asemhaal verras ons nog soms
Dit is Woensdag, Vrouedag, en terwyl ek deur ’n dorp in ons streek ry op pad na ’n byeenkoms ter viering van dié dag, waar ek foto’s moet gaan neem, ervaar ek ’n doodse stilte en kalmte.
-
Haarsorg in ’n japtrap
Selfsorg is lankal nie meer net ’n gonswoord nie. Vir dié wat die waarde hiervan ontdek het, word dit ’n leefstyl; en dit kan baie vorme aanneem. Met die volgende resep kan vroue hul hare se gesondheid ’n hupstoot gee…
-
Harte maak oop vir viervoetiges
’n Gholfdag ten bate van die Bethlehemse DBV is deur Railway Liquorland Bethlehem op die Clarens-gholfbaan aangebied.
-
Lewe met positiwiteit gepak
Ter viering van Vrouemaand gesels VrystaatKroon met vroue in die gemeenskap oor hul rol in die samelewing.
-
Feeshonger word só gestil
Die Ignite and Revive-familiefees beloof om ’n feesnaweek propvol pret-aktiwiteite te bied.








