Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Feeshonger word só gestil
Die Ignite and Revive-familiefees beloof om ’n feesnaweek propvol pret-aktiwiteite te bied.
-
Lei program met feestelike swier
Die twee seremoniemeesters wat verrigtinge op vanjaar se Ignite and Revive-familiefees in styl sal laat verloop, is oud-Kroonstadter, model en akteur Stefan Lotter, saam met die bekende sangeres en liedjieskrywer van Potchefstroom Carma.
-
Wêreldverhoog binne bereik
’n Sakevrou van Bethlehem is as ’n semifinalis in die Mev. Heelal Suid-Afrika-kompetisie aangewys en sal om die kroon vir 2024 meeding.
-
-
Opstaan is ál manier vorentoe
Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevredenheid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap.
-
Witwarm talent deel hiér kollig
’n Hoogtepunt op vanjaar se Ignite and Revive-familiefees is die kunstenaars wat ’n draai op die verhoog kom maak.
-
Kleingoed kan kom baljaar
Groot opwinding wag op kinders wat vanjaar se fees besoek. Dié jonger as sewe kry gratis toegang.
-
Light shone on support systems for victims
On National Women’s Day, commemorated annually on 9 August, police trainees took part in a march in Maokeng, Kroonstad, to raise awareness on gender-based violence (GBV).
-
Stuur sportnuus hierheen
VrystaatKroon plaas nuus oor mense, klubs, organisasies en skole vanuit die dorpe waar die koerant versprei word. Sportnuus oor deelnemers van alle ouderdomme word ook ingewag. Stuur dit, met foto’s van goeie gehalte, na madmedia777@gmail.com.
-
Saamkuier bied bederf
Vroue wat die Ignite and Revive-familiefees besoek, kan weer uitsien na ’n indrukwekkende dekormark met ’n verskeidenheid produkte van hoogstaande gehalte, soos modebykomstighede, linne, huisversierings, babaprodukte en eetgoed.








