VrystaatKroon nooi sy lesers om vanjaar foto’s van hul unieke en interessante Kersbome met die koerant te deel. Hier is die KoffieWinkel in Kroonstad se Kersboom wat uit ou naslaanboeke op ’n stellasie bestaan. Stuur alle Kersboomfoto’s na madmedia777@gmail.com, vanwaar dit op VrystaatKroon se Facebook-blad geplaas sal word, en versprei só die feestyd se gees van gee en omgee. ’n Paar buitengewone feite oor die Kersboom, volgens history.com, is: Thomas Edison, uitvinder van die gloeilamp, se assistente met die idee vorendag gekom om liggies vir Kersbome te maak

Versprei Kersgees

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article