Die 14-jarige Anika Lötter, ’n gr. 8-leerling aan die Hoërskool Trio in Kroonstad, het die Vrystaatse o.14-paalspringrekord van 2,70 m na 3 m verbeter. Sy het in die nasionale atletiekkampioenskap die algehele derde plek vir paalspring in haar ouderdomsgroep verwerf. Sy is boonop deur die internasionale tydskrif Vaulter Magazine Americagekies vir sy kalenderfoto van September 2024. Foto: Verskaf

Verbeter rekord

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article