Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Omgee dra kankerlyer (5) se gesin
Die gemeenskap van Kroonstad se hart is groot, en skenkings ten bate van die vyfjarige Ilya van den Berg, wat onlangs met kanker gediagnoseer is, stroom uit alle oorde in.
-
Klanke uit verlede vermaak steeds
Inwoners van die Emily Hobhouse-tehuis vir bejaardes in Koppies is deur die lede van die Vrouelandbou-unie (VLU) se Koppies-tak bederf.
-
Stemme vir gr. 12’s met flair ingewag
’n Leerling aan die Hoërskool Trio in Kroonstad, Miya Jordaan, is ’n finalis in Rapport se matriekafskeid-kompetisie.
-
Ruiter 3de op sy 1ste rit
’n Perderuiter van die Mooigelegen-ryskool in die Bally Duff-omgewing by Bethlehem het uitstekend gevaar op sy eerste mededingende uithourit.
-
‘Bedrewe sindikate agter veediefstal’
Dit is nog nooit in die hooggeregshof in Bloemfontein so beskryf nie, maar veediefstal in die Vrystaat is ’n georganiseerde misdaad. Dit word deur sindikate bedryf en verliese beloop tot R3 miljard per jaar.
-
Tak rol moue op
Die Heilbron-tak van AfriForum in was baie produktief in Oktober en het drie groot projekte aangepak as deel van sy #OnsDorp-projek.
-
Skone dring deur as finalis
’n Bethlehemiet is onder die tien topdeelners in die Mev. Heelal Suid-Afrika-skoonheidskompetisie vir 2024. Op 28 Oktober is Fourie by die Balaika-hotel in Sandton uit 17 semifinaliste as een van die finaliste aangekondig.
-
-
-










