Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vele hande, ligte werk
Die Bethlehem Rotary-klub het ’n bedrywige Oktober agter die rug. Nie net het die distriksgoewerneur die tak besoek nie, hulle het ook instandhoudingswerk voltooi en skenkings aan ’n organisasie in die dorp gedoen.
-
Hunker na reën wat pantser teen naderende hittegolf
Hunker na reën wat pantser teen naderende hittegolf
-
Talle atlete in Pta uitgestof
Die 53-jarige Carmen Da Silva, ’n atleet van Kroonstad, het ’n silwer- en bronsmedalje op die Afrika-meestersatletiekkampioenskapsbyeenkoms verower.
-
Hy klim leer na sukses
’n Oudleerling van die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem het sy Protea-kleure in rotsklim verwerf en sal Suid-Afrika eersdaags in die Afrika-kampioenskap verteenwoordig.
-
Alles-in-een skool plaas leerlinge eerste
Die Hoërskool Trio in Kroonstad is een van die min skole in die Vrystaat wat die volledige landboustudierigting, naamlik Landboustudies vir gr. 8 en gr. 9 en Landboubestuurspraktyke, Landboutegnologie en Landbouwetenskappe vir gr. 10 tot gr. 12, aanb
-
Traffic officer from Bethlehem in court for corruption
A traffic officer from Bethlehem was arrested on Monday, 20 November, during a sting operation by the police.
-
Maak Swart Vrydag ’n helder dag
Swart Vrydag is net om die draai. Pleks van roekeloos geld bestee, benut hierdie jaarlikse geleentheid om geld op noodsaaklike items deur afslagtransaksies te spaar.
-
Central24 scoops regional Vodacom journalism awards
Central24 has no less than three winners in the Vodacom Journalist of the Year regional awards.
-
Wees geldslim vir die Feesseisoen
Met die Feesseisoen, en dae soos Swart Vrydag om die draai, is nou die ideale tyd om oor jou uitgawes te besin. Baie verbruikers bestee dan geld wat hulle nie het nie; of gebruik hul spaargeld.
-
Vrou in video stel haar kant
Die vrou wat die afgelope week mense woedend gehad het omdat sy ’n peuter gedwing het om te eet, het op Donderdag 2 November ’n video op Facebook geplaas waarin sy haar kant van die saak stel.










