Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Toilette in dorp vuil, stink
Inwoners van Bethlehem is bekommerd oor die haglike omstandighede by die openbare toilette in High-straat.
-
Beweging behaal sukses teen diefstal, wil uitbrei
In slegs vier maande het Vrystaat Landbou (VL) en Landelike Gemeenskapsveiligheid (LGV) se private veediefstal-ondersoekersbeweging reuse-suksesse in die bekamping van dié misdaad behaal.
-
-
-
Erken vir hul toewyding om taal te handhaaf, ontwikkel
Erken vir hul toewyding om taal te handhaaf, ontwikkel
-
Opstaan is ál manier vorentoe
Aan die begin van 2023 het alles wat in 2022 ontevredenheid veroorsaak het, nie daar gebly nie – dit het saam die nuwe jaar ingestap.
-
Video maak opslae
’n Video waarin ’n seuntjie gedwing word om sy kos te eet het nie net in Kroonstad nie, maar oraloor wye reaksie ontlok.
-
Hier sien jy toekoms van landbou
Die Reitz-landbou-akademie is ’n nie-winsgewende maatskappy geleë in die Oos-Vrystaatse dorp Reitz, waar studente deur die Hoërskool Reitz gehuisves word. Die akademie beskou groei as uiters belangrik en het daarom ’n omvattende siening oor die ontwi
-
Getrouheid gee lewe
Daar was ’n man wat ’n wingerd uitverhuur het, vertel Jesus in Lukas 20:9 en verder.
-






