Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Traffic officer in court
A traffic officer appeared before the Bethlehem Magistrates’ Court on Monday, 23 October, on charges of corruption. He was granted bail of R2 000, and the trial was postponed to 6 December.
-
‘Verlore water’ kwel
Groot kommer heers by inwoners van Kroonstad ná ’n skielike daling in die watervlak van die Serfonteindam.
-
Puik spel opgelewer
Die meisiekrieketspan van die Hoërskool Witteberg het weer koning gekraai op die veld in ’n kragmeting teen die Hoërskool Paul Erasmus in Senekal.
-
Tip-off leads to bust
Authorities arrested three armed suspects in Ficksburg after members of the Park Road Tactical Response Team (TRT) deployed in Ficksburg received a tip-off about a planned robbery on 18 October.
-
Boere vir nuwe seisoen bemagtig
Op Donderdag 12 Oktober het VKB ’n inligtingsdag vir nuwe-era boere by die VKB-opleidingsentrum in Reitz aangebied.
-
-
Sangfees boei gehoor
Die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem se jaarlikse sangfees onder leiding van Bernette Erasmus was weer van hoogstaande gehalte en ’n groot sukses.
-
Ysterperde brul ten bate van kinders
’n Motorfietsgroep met lede van oor die Oos-Vrystaat heen het in Bethlehem byeengekom om geld in te samel vir die Autism Lighthouse van ChangeNetSA in Môrelig, Bethlehem.
-
The SANBS is going digital
The South African National Blood Service (SANBS) is going digital to improve the donor experience at blood donor centres nationwide.
-
Bloed vloei groen, goud
Saterdag 21 Oktober sal vir Suid-Afrikaners, veral die sportliefhebbers, as ’n hoogtepunt op 2023 se sportkalender uitstaan.







