Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Ware voorslag vestig haar in Oos-VS om gemeenskap met kultuursake by te staan
Haar rol behels nie slegs administrasie nie, maar ook aktiewe deelname aan gemeenskapsprojekte. Sy sal strategiese raad gee en praktiese ondersteuning verleen.
-
Wenners aangekondig in Pick n Pay Family Kroonstad se kompetisie vir skole
Trio Primêr het R50 000 ontvang. Die meeste kasregisterstrokies is deur ondersteuners van Trio Primêr in die inskrywingshouer geplaas.
-
Tafelronde 60 verwelkom nuwe voorsitter in Bethlehem
“Tafelronde erken die waardigheid van verskillende beroepe en bring mans uit uiteenlopende agtergronde en met verskillende denkwyses bymekaar. Dit leer ons om as een span saam te werk.”
-
Moue opgerol om omgewing ter wille van bejaardes te verbeter
Die opruimingsprojek het behels dat gras gesny, bossies verwyder en die terrein met onkruidgif behandel is om hergroei te beperk.
-
Dié riglyne help bepaal of jou kind emosioneel gereed is vir graad 1
Ontdek verskeie faktore wat bepaal of jou kind gereed is vir graad 1, insluitend emosionele gereedheid en selfvertroue.
-
Maak seker daar word na jou dier omgesien, vra DBV
“Dit bly jaarliks vir die DBV ‘n reuse-uitdaging om diere te versorg en te huisves, veral oor Desember,” sê Marius Dreyer van die Bethlehem-tak.
-
Detective arrested for second time this month over suspected stolen property
A Free State detective arrested for the second time this month for serious offences and possession of unlicensed items.
-
More sluices in Vaal Dam opened – communities warned
The Department of Water and Sanitation warned residents next to the Vaal river in lower-lying areas to take percautions in the wake of sluice gates being opened at Vaal Dam.










