Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Staan bankvas agter die blou’
Ek dra ons wapen met trots en voel bevoorreg om saam met so ‘n spesiale groep meisies die veld aan te pak. Hierdie seisoen het ons gewys wat dit beteken om hard te werk, vir mekaar op te daag en…
-
Sien uit na vanjaar se stryd
Van die begin van die jaar af sien ek al uit om die derby te speel. Ná verlede jaar se wedstryd teen gimnasium voel ek, en elkeen in die span, dat ons ‘n punt het om vanjaar te bewys. Die…
-
-
Trots en hart dryf span
Die opgewondenheid op ons skoolterrein neem toe namate ons jaarlikse derby nader kom. Dié wed-stryd is meer as net ‘n sportgeleentheid, dit is ‘n tradisie wat trots, spanwerk en ware gees weerspieël. As kaptein is dit vir my ‘n groot…
-
Success in saving species from going extinct
The Pretoria national zoo has successfully bred the critically endangered orange-fringed river bream in captivity, marking a significant step in conservation efforts. In collaboration with the South African Institute for Aquatic Biodiversity, the program aims to create sustainable populations and…
-
Trots, eenheid dryf die span
Reagen Krige, kaptein van Welkom-Gimnasium se eerste rugbyspan: As kaptein van Welkom-Gimnasium wil ek net sê hoe ongelooflik trots ek op elke speler in ons span is. Hierdie seisoen het […]
-
Jong ingenieur (28) van Bloemfontein se organe red vele se lewe
Deon van der Berg (28) wat Saterdag 16 Mei ná ‘n ongeluk in Dan Pienaarrylaan breindood verklaar is, se organe red vele.
-
Toestande by Thusanong-distrikhospitaal blootgelê
Die jongste krisis in die Matjhabeng-munisipaliteit, waar personeel en pasiënte van die Thusanong-distrikshospitaal in Odendaalsrus sonder stabiele elektrisiteitstoevoer oor die weg moes kom, is deel van ‘n groter verval van […]










