Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Laat die hokkie praat’
Willizé Watt, kaptein van Welkom-Gimnasium se eerste meisies- hokkiespan: Beste Gimmie-familie en hokkie-onder-steuners, die wag is verby. Die veld is reg, ons stokke is reg, en die Gimmies se harte […]
-
Gryp die derby met goeie sportmangees aan en gee jou beste
Hayley Wedderspoon, kaptein van Welkom-Gimnasium se eerste netbalspan: Carpe Diem – Gryp die dag – Derbydag is uiteindelik hier, die allerbelangrikste dag op ons netbalkalender. Wat ‘n absolute voorreg om […]
-
Gimmies gereed vir stryd
Johan Slabbert, Skoolhoof, Welkom-Gimnasium, se Derby 2026 boodskap: In Wekom-Gimnasium se 73ste bestaansjaar vind die 62ste Derby tussen twee topskole in die Vrystaat plaas. Die derby is en bly die […]
-
Span draf met veggees op veld
Tian Harmse, kaptein van Goudveld-Höerskool se eerste rugbyspan: Ons span het gedurende die voorseisoen baie hard gewerk om onsself fisies en geestelik voor te berei vir die uitdagings van die […]
-
‘Staan bankvas agter die blou’
Ek dra ons wapen met trots en voel bevoorreg om saam met so ‘n spesiale groep meisies die veld aan te pak. Hierdie seisoen het ons gewys wat dit beteken om hard te werk, vir mekaar op te daag en…
-
Sien uit na vanjaar se stryd
Van die begin van die jaar af sien ek al uit om die derby te speel. Ná verlede jaar se wedstryd teen gimnasium voel ek, en elkeen in die span, dat ons ‘n punt het om vanjaar te bewys. Die…
-
-
Trots en hart dryf span
Die opgewondenheid op ons skoolterrein neem toe namate ons jaarlikse derby nader kom. Dié wed-stryd is meer as net ‘n sportgeleentheid, dit is ‘n tradisie wat trots, spanwerk en ware gees weerspieël. As kaptein is dit vir my ‘n groot…










