Kaapstad se hersiene begroting vir die 2026/’27-boekjaar, wat eerskomende Maandag in die raad bespreek gaan word, gaan sy inwoners uitermatig beproef.
VF Plus vra Stad Kaapstad om inwoners se veiligheid te prioritiseer terwyl ekonomiese groei en informele handelsontwikkeling voortgaan.
Inwoners het tot einde vandeesmaand om kommentaar te lewer op die Stad Kaapstad se konsepbegroting vir die 2026-’27-boekjaar.
Die Stad Kaapstad het begin om sluitbare dreindeksels in Wesbank naby Kuilsrivier in te sit as teenvoeter teen misbruik van die rioolstelsel.