Bernard Fick, ‘n onafhanklike nie-uitvoerende direkteur van maatskappye, is as die nuwe voorsitter van die Universiteit Stellenbosch-raad verkies.
Op 67 is Dr Retha Smit `n lewende bewys daarvan dat jy nooit te oud is om te leer nie.
ATLANTIS – Teen die verwagtinge om in ‘n bendegeteisterde gemeenskap groot te word en hul pa op ‘n jong ouderdom te verloor, het die tweelingbroers Divano en Diego Blankenberg onlangs…
Wat as ‘n stil stokperdjie gedurende oomblikke van pyn begin het, het in ‘n kragtige akademiese reis vir die Universiteit Stellenbosch-gegradueerde (US) Annie de Villiers ontwikkel. Annie se stille deursettingsvermoë…
Vir die Universiteit Stellenbosch (US)-gegradueerde Annie de Villiers het haar stil stokperdjie gedurende oomblikke van pyn in ’n kragtige akademiese reis ontaard.
‘n Groep studente van die Universiteit Stellenbosch is vrywillige brandbestryders by die Volunteer Wildfire Services (VWS), die grootste brandbestrydings organisasie in Suid-Afrika.
In ʼn nuwe studie by die Universiteit Stellenbosch val die kollig op die kwesbaarheid van Kaapse snoek en word voorstelle gedoen om die probleem aan te pak
Die Universiteit Stellenbosch begin sy jaarlikse ‘#GivingMaties’-veldtog van 5 Maart tot 15 April om studentehonger te bekamp.
Moagi vang graad in arbeidsterapie aan die Universiteit Stellenbosch ten spyte van fisieke en emosionele uitdagings in haar akademies veeleisende finale jaar.
Wat gebeur met die duisende leerders wat jaarliks Graad 1 en Graad 4 herhaal? En verbeter hulle akademiese prestasie na hulle herhaal het werklik , of lê die voordeel van…
