Die Universiteit Stellenbosch het ‘n kontroversiële advertensie vir junior navorsingsinsternskappe wat slegs aan swart, bruin, Indiër of Chinese Suid-Afrikaners gerig was, teruggetrek na kritiek van die VF Plus. Die universiteit…
Die Universiteit Stellenbosch het op 8 Desember die eerste eredoktorsgraad aan Colin Deiner toegeken vir sy toewyding aan rampbestuur. In sy toespraak het hy die belangrikheid van ingenieurswese in rampvoorkoming…
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal volgende week geskiedenis maak wanneer meer as 6 000 studente tydens die grootste Desember-gradeplegtigheid ooit in die Coetzenburg-sentrum hulle kwalifikasies ontvang. Oor die loop van…
Met geestesgesondheidskwessies wat in Suid-Afrika aan die toeneem is, het navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Internasionale Sterrekundige Unie se kantoor vir Sterrekunde vir Ontwikkeling (IAU OAD) hulle…
Stellenbosch het behoorlik gegons met meer as 500 leerders van 350 skole van oor Suid-Afrika heen, wat na die Eikestad gereis het om in die nasionale eindronde van die 16de…
Boere van oor die wêreld heen het vandeesweek by die fakulteit landbou- en bosbou-wetenskappe van die Universiteit Stellenbosch vir die G20-Boeredialoog byeengekom.
Dis allerweë bekend dat fetale alkoholspektrumversteuring (FASV) by kinders veroorsaak word deur ma’s wat tydens hul swangerskap drink. Maar dit blyk dat pa’s se drinkgewoontes ook ʼn kind se groei…
Die Universiteit Stellenbosch (US) Koor het sy status as een van die wêreld se voorste amateurkore bevestig nadat hy Sondag (6 Julie 2025) drie goue medaljes by die Interkultur Europese…
Prof. Pierre Goussard sal op 5 Julie aantree vir een van die wêreld se mees uitdagende drafroetes, die Gornergrat Zermatt-marathon in Switserland. Dié roete van 45km klim meedoënloos opwaarts deur…