Die toekoms van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley lyk grou nadat die LUR vir samewerkende regering gedreig het om die munisipale raad te ontbind, en gevegte binne en buite die…
Waarnemende regter Jane Ngubeni het ‘n bevel in Thapelo Matlala se guns uitgereik, op dieselfde dag waarop die verhoor oor substantiewe klagtes teen hom sou begin.
Die stadsbestuurder van die Sol Plaatje-munisipaliteit voer aan in ‘n beëdigde verklaring dat die provinsiale regering se optrede “onwettig, irrasioneel en ‘n misbruik van die hofproses” is.
Die ANC versoek Coghsta om onmiddellike stabiliteit by die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley af te dwing.
In ‘n interdikaansoek het die regter etlike kere opgemerk dis onaanvaarbaar dat belastingbetalers regskoste moet betaal omdat die speaker “op haar eie optree” sonder raadsgoedkeuring.
LUR Bentley Vass het “uiterste teleurstelling” uitgespreek oor die optrede van sekere raadslede wat tot die ineenstorting van die vergadering gelei het.
KIMBERLEY – Die Hooggeregshof in Kimberley het Vrydag beslis dat Thapelo Matlala, die munisipale bestuurder van die Sol Plaatje-munisipaliteit onmiddellik sy pligte moet hervat. Intussen is Martha Bartlett, burgemeester en…