Die Paarl kook vandeesweek behoorlik met die aanbreek van nog ’n Interskole-kragmeting tussen die Hoërskool Gimnasium, Hoër Jongenskool en Hoër Meisieskool. Die dorp is weereens propvol besoekers terwyl bome, wonings…
Die groot dag is byna hier – aanstaande Saterdag, 2 Augustus, sal die rugbywêreld se oë weereens op die Paarl gevestig wees wanneer Hoërskool Paarl Gimnasium en Hoër Jongenskool Paarl…
Paarl se Binnelandse Sake-kantoor is gesluit ná ’n voorval waarin ’n kliënt glo ’n werknemer aangerand en gebyt het. Die polisie is ontbied. Die motief is onbekend.
CRC Care, die maatskaplike vleuel van die Christian Revival Church (CRC) in die Paarl, het Dinsdag (8 Julie) in vennootskap met die Drakenstein-munisipaliteit (DM) die Paarl se jongste skuiling vir…
Akademia, die Afrikaanse onafhanklike hoëronderwysinstelling, is nóg ʼn stap nader aan die waarmaking van sy nuwe voltydse kampus in die Wes-Kaap. Dit volg nadat die Raad op Hoër Onderwys (RHO)…
Selfs ‘n besering wat hy sowat ‘n week gelede aan sy ribbekas opgedoen het sal nie vir die 84-jarige Jannie Malherbe keer om vanjaar sy 52ste agtereenvolgende Bergrivier-kanomarathon te voltooi…
Prof. Gawie du Toit, nuutaangestelde kampushoof van Akademia se Paarl-kampus, glo daarin om op ʼn roepingsgedrewe manier altyd gereed te wees. Hierdie ingesteldheid word in Du Toit se baanbrekerloopbaanreis van…
C. Johan Bakkes, bekende Suid-Afrikaanse skrywer, is oorlede ná ’n stryd teen kanker en laat ’n nalatenskap van onvergeetlike stories agter.
Ellis Barker, die eerste hoof van die Paarl-Skool vir serebraal gestremdes in Brackenfell is op 4 Junie oorlede.
Talle mense het hul medelye op sosiale media gedeel nadat een van Hoër Meisieskool La Rochelle se oud-onderwyseresse, Marianna Schoeman, oorlede is.