Inwoners het Saterdagoggend wakker geskrik toe verskeie skote in Lady Greystraat, Paarl, afgegaan het. ’n Man is gewond, twee verdagtes gearresteer en ’n saak van poging tot moord word ondersoek.
Val de Vie, a prestigious South African estate, is selling a 27 ha lifestyle farm for R70 million, reflecting rising demand for such properties, especially post-Covid, attracting both local and…
Die blomblare is ‘n bewys van die nuwe seisoen wat aangebreek het die koue weer trek terug en maak plek vir die warm son. So ontwaak verskeie diertjies ook uit…
Twee Drakenstein-plaaswaglede het suksesvol gehelp met die geboorte van ‘n babaseuntjie.
Die DA in die Wes-Kaap het ‘n beroep op die provinsiale onderwysdepartement gedoen om ondersoek in te stel na wat hy bestempel as onwettige politieke veldtogvoering deur die Patriotic Alliance…
‘n Voorval waartydens ‘n ouer fisies geraak het met ‘n leerder by die Ebenezer Primêre Skool in die Paarl wat na bewering sy kind vir ‘n geruime tyd geboelie het,…
Die ondersoekbeampte in die kinderpornografie-saak teen ‘n 55-jarige man van Franschhoek het Donderdag getuig dat selfs al word borgtog aan die beskuldigde toegestaan, sal die man weer in hegtenis geneem…
PAARL – ‘n Allandale-gevangene, vermoedelik in sy twintigs, wat Dinsdagoggend (9 September) ontsnap het, het homself by ‘n woning in Patelstraat in Smartie Town, Paarl-Oos om die lewe gebring. Na…
‘n Munisipale werker en onberispelike bron het die Drakenstein-munisipaliteit se aanstellingsproses as ‘n administratiewe nagmerrie bestempel, met nepotisme glo aan die orde van die dag. Die werker, wat anoniem wil…
Die Paarlse regsfirma Faure & Faure Inc. sê hy het ‘n diepgaande interne forensiese ondersoek teen ‘n prokureur en voormalige senior vennoot van Wellington, wat die maatskappy glo oor etlike…