‘n Paarlse pa is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis vir die herhaalde verkragting van sy dogter. Die misdade het plaasgevind toe sy tussen vier en ses jaar oud was.
Die gemoedere het Maandag (4 Augustus) hoog geloop in die Paarl-landdroshof toe gemeenskapslede hul ongelukkigheid geopper het ná een van die beskuldigdes in die Chanelle Plaatjies-moordsaak in die hof staan…
Die finale fluitjie het oor die 2025 Paarl Interskole geblaas met die Hoër Jongenskool Paarl wat in die laaste 14 minute die spel oorrompel het om ‘n naelbyt 35-33 oorwinning…
Die DA in Drakenstein is waarskynlik onkant betrap en het nie verwag dat hy ‘n nederlaag sou ervaar in ‘n wyk waarin sy eie voormalige burgemeester woon en wat die…
Die Paarl kook vandeesweek behoorlik met die aanbreek van nog ’n Interskole-kragmeting tussen die Hoërskool Gimnasium, Hoër Jongenskool en Hoër Meisieskool. Die dorp is weereens propvol besoekers terwyl bome, wonings…
Die groot dag is byna hier – aanstaande Saterdag, 2 Augustus, sal die rugbywêreld se oë weereens op die Paarl gevestig wees wanneer Hoërskool Paarl Gimnasium en Hoër Jongenskool Paarl…
Paarl se Binnelandse Sake-kantoor is gesluit ná ’n voorval waarin ’n kliënt glo ’n werknemer aangerand en gebyt het. Die polisie is ontbied. Die motief is onbekend.
CRC Care, die maatskaplike vleuel van die Christian Revival Church (CRC) in die Paarl, het Dinsdag (8 Julie) in vennootskap met die Drakenstein-munisipaliteit (DM) die Paarl se jongste skuiling vir…