‘n Oud-onderwyser van die Laerskool Universitas (Tjokkies) in Bloemfontein is Vrydag ná ‘n mesaanval op die N2 naby Kaapstad-lughawe dood.
Volgens Titus is hy deur een van sy spanmaats en twee ander mans aangerand weens ‘n misverstand oor ‘n boodskap wat op die krieketspan se WhatsApp-groep gestuur is.
PAARL – Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) sê hy het ‘n ondersoek begin nadat ‘n vermeende voortvlugtige Maandag 1 Desember deur polisielede verbonde aan die Mbekweni-polisiekantoor doodgeskiet is toe hy glo…
‘n Man van Velddrif, wat sy rol as volwassene misbruik het om twee kinders van 10 en 13 jaar oud te verkrag, is lewenslank tronkstraf opgelê en sy naam gaan…
PAARL – Nooddienste is Maandag (1 Desember) na ‘n woning in De Vriesstraat in Vanwyksvlei, Wellington ontbied waar ‘n man glo deur die Mbekweni-polisie doodgeskiet is. Hoewel die polisie dit…
Twee gewapende aanvallers wat twee polisielede in Ivory Park doodgeskiet het, is steeds op vrye voet en die SAPD soek hulle dringend.
‘n Man wat in Februarie vanjaar in die hooggereghof in Kimberley skuldig bevind is van die verkragting en moord van ʼn 11-jarige meisie, wil appelleer.
Vyf swendelaars wat toeriste teiken in Paarl is Saterdag met die hulp van die gemeenskap deur die polisie in hegtenis geneem.
‘n Skietvoorval in Sir Lowry’s Pass het Woensdag 12 November ‘n 39-jarige sjebeen-eienaar, Nandipha Gwabeni, se lewe geëis. Twee mans het vermoedelik haar woning onder voorwendsel van alkoholaankope betree voordat…