‘n Skietvoorval in Sir Lowry’s Pass het Woensdag 12 November ‘n 39-jarige sjebeen-eienaar, Nandipha Gwabeni, se lewe geëis. Twee mans het vermoedelik haar woning onder voorwendsel van alkoholaankope betree voordat…
Onkarabetse Leeuw (5), neef van Katleho Joy Leeuw (3) wat onlangs wreedaardig in Glen vermoor is, word reeds dae lank vermis.
Die Wellington-speurder Wayne Wantza (42) het op 7 November weer in die hof verskyn. Hy beweer hy was “non compos mentis” tydens die noodlottige skietery waarin Petrus Jacobs dood is.
Die familie van die vermoorde Matie-student Jesse Mitchell hoop sy moordenaar, Rudolf Hufke, gebruik sy tyd in die tronk om homself te verbeter. Die 20-jarige Hufke is Maandag 3 November…
Dit saak teen Elizabeth Japie van Jamestown sloer steeds voort weens haar gebrek aan ‘n regsverteenwoorder. Die 58-jarige staan te reg weens die moord op haar sesjarige susterskind, Zandré Japie,…
Twee jongmans se lewens is vir altyd verander op 16 Oktober 2024, maar terwyl die Matie Jesse Mitchell se familie altyd sy lewe sal koester, sal Rudolf Hufke (20) nou…
Die hofsaal by die Paarl-streekhof, waar die vermeende moordenaar van die 22-jarige Jade Williams Maandag (3 November) verskyn het, was gepak met geliefdes wat geregtigheid vir dié jong pa van…
’n 18-jarige man van Franschhoek sal na verwagting Maandag (3 November) in die hof verskyn nadat hy en nog ’n verdagte wat steeds op vrye voet is, ’n man beroof…
Donderdagaand is ’n kothuis op Dieu Donné in Franschhoek geteiken deur twee tot drie verdagtes. Dit is die derde inbraak in Uitkykstraat vanjaar; die gas is ongedeerd.