Munisipaliteite se nalatigheid oor rioolbesoedeling en watergehalte benadeel mense se gesondheid en die ekonomie drasties.
by
on
Die Stad Kaapstad gaan nie die Durbanville-kultuurvereniging se huurooreenkoms vir Rust-en-Vrede-gebou in Wellingtonweg in Durbanville verleng nie.
by
on
Wesley Snyders is gevonnis tot 25 jaar gevangenisstraf vir die moord op Elrico “Rico” Byl.
by
on
The public can expect Muizenberg’s beachfront upgrades to be completed by Friday 1 August this year. The City says the refurbishment of the Muizenberg beachfront is progressing well.
Om ‘n leemte te vul wat besoekers uitgewys het, het ‘n koffiewinkel en delikatessen onlangs by die McGregor-museum in KImberley oopgemaak.
In Augustus vind die ATKV Karoo Toneelfees in Victoria-Wes plaas. 17 skole neem aan ‘n verskeidenheid kunsvorme deel. ‘n Kunstefees vind in September plaas.
by
on
Joshlin Smith se ontvoerders wat lewenslange tronkstraf uitdien, het aansoek gedoen om te appèlleer.
Onkunde heers oor die Sol Plaatje-universiteit en die Sol Plaatje-munisipaliteit. Dit is wys om kennis in te win eerder as om in onkunde opmerkings te maak.
Groot was munisipale werkers se verbasing toe hulle die struktuur wat hulle afgebreek het die volgende dag hoog in die takke kry.
The Tokai and Silvermine East trails that were closed due to the fire that ravaged Table Mountain National Park (TMNP) in April, will be reopened to the public next month…
by
on
