Die 18de seisoen van Boer Ssoek ‘n vrou begin hierdie week – hier is ‘n paar fssineerende feite oor hierdie gewilde reeks.
Die lang wag is verby vir die 18de seisoen van kykNET se gewildste maatsoekreeks Boer soek ’n vrou.
Die kykNET Buite-ekspo vanjaar van 24 tot 26 Julie op die Sondela-natuurrerservaat 80km buite Pretoria aangebied.
Christina Storm discussed her depression and the impact of James Small’s death on her life and daughter during a recent interview.
Ná die publikasie van sy boek, het Bloemfonteiner Juan Maree die naweek in die TV-program Kwela verskyn om daaroor te gesels.
‘n Gedenkdiens vir wyle Johnny Davids, televisie-aanbieder, boekskrywer en motiveringsspreker, word vir Woensdag 22 April in Goodwood beplan.
‘n Opwindende nuwe reeks begin eersdaags op kykNET waar leerders wys hoe hul inspirerende wetenskapprojekte werk. Die Univeriteit van die Vrystaat borg die reeks van agt episodes.
Die akteurs Abel Knobel en Marijke Coetser, albei van Bethlehem in die Oos-Vrystaat, is te sien in die gewilde kykNET-telenovela Diepe Waters.
Die gewilde kykNET-mediese drama Binnelanders het vandeesweek ’n besondere mylpaal behaal met die uitsending van die reeks se 5 000ste episode op 12 Januarie. Sedert die eerste episode in 2005 uitgesaai…