2026 skop af met ’n behoorlike knal in Ruiterbosch, die denkbeeldige Kaapse woonbuurt waar die gewilde kykNET-sepie, Suidooster, afspeel. Daar is diepe hartseer, ou vetes wat weer vlam vat, harte…
Sy lewe al langer as twee dekades tussen waarheid en leuens, op voorblaaie en tussen die geraas van sosiale media. In die episode van Waar daar ’n wil is wat op 9 Desember…
Wat gebeur wanneer twee geliefde Suid-Afrikaanse sangers besluit om Amerika te verken sonder enige plan, program of padkaart? Ander dam se eende wys presies hoe dit lyk — onvoorspelbaar, eg,…
Terwyl die land se oog nog op Herman Lensing en Yolani Abrahams as Suid-Afrika se volgende bobaashuiskokke in Kokkedoor: Son & see gevestig is wat op Donderdag 20 November begin,…
Die leier van die Demokratiese Alliansie (DA) en minister van landbou, John Steenhuisen, maak sy hart oop oor ’n wye reeks onderwerpe tydens ’n intieme onderhoud op kykNET se gewilde…
Met Kupido wat binnekort sy laaste liefdespyle in dié seisoen van Boer soek ’n vrou skiet, kan kykNET-kykers solank hulle lippe begin aflek vir die geïnspireerde disse en liefde vir…
Afrikaans is nie net ’n taal nie – dis ’n emosionele landskap. Vir sowat 7 miljoen Suid-Afrikaners speel dit ’n bepalende rol in hul identiteit, gemeenskap en kultuur. Maar wat…
Grapjas. Poetsbakker. Filmmaker. Storieverteller. Noem net die van Schuster en almal weet dadelik van wie jy praat. Leon Schuster is al dekades volksbesit, en nou word sy lewensverhaal – die…
Terwyl rugbykoors Saterdag die DHL-stadion in Kaapstad beetgepak het, het die kollig by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks) helder op die Suid-Afrikaanse televisie- en filmbedryf geskyn. By die glansryke kykNET…
kykNET het die soektog na enkellopende boere vir die 18de seisoen van sy gewilde maatsoekreeks “Boer soek ‘n vrou” van stapel gestuur, terwyl die huidige 17de seisoen steeds kykers aan…