Goudveld en Fichardtpark skole het sterk vertonings in hokkie, netbal en rugby gelewer, met noemenswaardige oorwinnings en prestasies deur spelers.
Hoërskool Fichardtpark vier trots deelname aan die Fairtree-toernooi, waar sportontwikkeling en sterk verhoudings tussen skole hand aan hand groei.
Fichardtpark se o.15A netbalspan behaal ’n puik tweede plek by die Motsepe Cup en kwalifiseer vir die SA Kampioenskappe later vanjaar!
Hoërskool Fichardtpark blink uit: 16 provinsiale spelers en o.14A-span se 47–21 sege teen Griffons Platteland op Bondedag
Pieter de Bruyn wen die FHP IPL T20 Fantasie Liga 2026 met sy DB Vikings en stap weg met ’n SS‑krieketkolf ter waarde van R5 000!