Die Wellington-landdroshof het die borguitspraak van twee rugbyspelers tot Maandag uitgestel terwyl verdere regspraak bestudeer word.
Die borgsaak van twee Paarlse rugbyspelers is weer uitgestel nadat die staat ’n aansoek vir die landdros se onttrekking aangekondig het.
Die staat voer aan ernstige onreëlmatighede het plaasgevind in die borgsaak van twee Paarlse rugbyspelers en wil die saak laat hersien.
Die staat wil die borgaansoek van twee Paarlse rugbyspelers op hersiening neem oor beweerde prosedurele foute en regsverteenwoordiging.
FCS-ondersoekbeampte kol. Winston Pegram het in die Wellington-landdroshof oor sy persoonlike en professionele menings getuig tydens borgverrigtinge.
Staat lewer verweer in borgtogverhoor van twee Paarlse rugbyspelers wat glo ‘n jong vrou in haar studentehuis op Wellington verkrag het.