The crème de la creme of Cape Town’s theatre industry came together for the 61st Cape Town Theatre Awards at the Baxter Theatre on Sunday 5 July.
Daar wag drama, musiek en lekker saamkuier op die Vrystaat Kunstefees van 7 tot 11 Julie.
Danksy Make Bethlehem Beautiful, ondernemings, gemeenskapsorganisasies, die munispaliteit en inwoners wat hande gevat het, het die dorp nuwe lewe en trots.
Die 14de kykNET Silwerskermfees, spog met ’n uiteenlopende aanbod wat die diepte en diversiteit van Afrikaanse rolprentkuns weerspieël.
Construction begins on the R650 million GrandWest Mall in Cape Town, expected to complete by June 2027, promoting local employment.
‘n Vennootskap tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater is deel van ’n omvattende strategie om Afrikaanse gehore na dié “grande dame” terug te bring.
‘n Nuwe boek werp lig op die oorsprong van fonteinname soos die legendariese Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein.
Soul singer Fagrie Isaacs headlines Here and Now – A Luther Vandross Tribute Show at Artscape Theatre, Cape Town, on 26 & 27 June.