‘n Soektog waarby die polisie se honde-eenheid betrek is, is in Gouda onderweg nadat ‘n 68-jarige vrou, wat vermoedelik aan Alzheimer se siekte ly, verlede Donderdag (17 Julie) spoorloos verdwyn het.…
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…
Die Paarlse kantoor van Binnelandse Sake is weer oop ná ’n gewelddadige voorval. ’n Werknemer is gebyt en beseer. Die departement bevestig dat sekuriteit versterk sal word.
The provincial minister of Agriculture, Economic Development and Tourism, Dr Ivan Meyer, delivered the keynote address at the 10-year celebration of the Southern Africa Georgia Chamber of Commerce (SAGCC) at…
Die Weskus-distriksmunisipaliteit (WDM) het onlangs ‘n geloofwaardige en gebalanseerde begroting vir die 2025-’26-boekjaar ter tafel gelê – ten spyte van aanhoudende ekonomiese uitdagings en beperkings op plaaslike regeringsvlak. Die munisipale…
MOSCOW, RUSSIA – A passenger aircraft carrying 49 people crashed in Russia’s remote Amur region on Thursday, with rescue teams reporting no immediate signs of survivors after locating the burning…