Die Wes-Kaap ervaar uitdagende weerstoestande met swaar reen, oorstromings en sterk winde tot ten minste 27 Junie.
C. Johan Bakkes, bekende Suid-Afrikaanse skrywer, is oorlede ná ’n stryd teen kanker en laat ’n nalatenskap van onvergeetlike stories agter.
Prof. Pierre Goussard sal op 5 Julie aantree vir een van die wêreld se mees uitdagende drafroetes, die Gornergrat Zermatt-marathon in Switserland. Dié roete van 45km klim meedoënloos opwaarts deur…
Een persoon is vanoggend (18 Junie) dood nadat ‘n vragmotor vermoedelik in digte mis teen ‘n brug versperring op die N7 by die R45-aansluiting naby Malmesbury gebots het. Die vragmotor…
Talle mense het hul medelye op sosiale media gedeel nadat een van Hoër Meisieskool La Rochelle se oud-onderwyseresse, Marianna Schoeman, oorlede is.
Tete Dijana was the first man to cross the finish line of the 98th Comrades Marathon 2025 this morning, completing the course in a time of 05:25:28, ahead of Piet…
The wait is over! The 2025 Sardine Run has officially burst into action along the KwaZulu-Natal coast, bringing marine mayhem and thrill-seeking action to South Africa’s eastern shores. This year’s…
Die Wes-Afrika-kabelstelsel ondergaan noodinstandhouding weens ‘n foutiewe vertakkingseenheid, wat stadiger internet in Suid-Afrika veroorsaak.
‘n Ondersoek is van stapel gestuur weens bewerings van korrupsie en wangedrag by die Moorreesburg-verkeersdepartement.