Jaco Louw, ‘n bekende inwoner van Malmesbury wat op 8 Julie sy 50ste verjaardag sou vier, is Sondagaand 29 Junie in ‘n motorfiets-botsing op die Klipheuwel-pad dood.
Die 18-jarige Ashton Geswint van Kalbaskraal is Sondagaand 29 Junie in die Swartland-hospitaal dood nadat hy ‘n noodlottige hou met ‘n gholfstok teen die kop gekry het
Twenty new peace officers will be deployed in the Bergrivier municipal area.
Cor Cronje, ‘n inwoner van Malmesbury en ‘n bekende gesig agter die lens van sy kamera, is Woensdag 2 Julie in die ouderdom van 77 jaar in die Mediclinic Cape…
‘n Saak van strafbare manslag word ondersoek ná die dood van ‘n voetganger in Bokomoweg.
Die FNB o.18 Cravenweek het Maandag met ‘n ontploffende begin in Middelburg afgeskop, met 37 drieë wat oor vier wedstryde aangeteken is. Die Westelike Provinsie XV het ‘n aanvallende vertoning…
Die Universiteit Stellenbosch (US) Koor het sy status as een van die wêreld se voorste amateurkore bevestig nadat hy Sondag (6 Julie 2025) drie goue medaljes by die Interkultur Europese…
Eskom has reintegrated Medupi Unit 4 into the national grid eight months ahead of schedule, adding 800MW of capacity. “The unit’s return follows extensive repairs made possible by the innovative…
JOHANNESBURG – A provincial police chief accused South Africa’s Minister of Police and other top brass on Sunday of obstructing investigations into politicians, prompting parties across the board to demand…