Die oorskot van ‘n man is onlangs op die plaas Watervlei in die omgewing van Moorreesburg gevind. Die polisiewoordvoerder AO Nicolette Visagie sê ‘n werker wat besig was om gras…
Lieutenant-General Nhlanhla Mkhwanazi, KwaZulu-Natal police chief, says he was aware that his 6 July press conference exposing alleged criminality and political interference would put him in the crosshairs – but…
Die Weskus-distriksmunisipaliteit se hoof van toerisme, Heinrich Robertson, het die afgelope week gedurende vanjaar se Swartland-skou, paneelbesprekings op die skouterrein saam met verskeie gassprekers aangebied, wat tot insiggewende gesprekke gelei…
Altesaam 14 passasiers, onder wie kinders, is Sondagaand (7 Oktober) in ‘n ernstige botsing tussen ‘n Kia-bakkies en ‘n Mercedes-Benz op die ou Kalbaskraal-pad buite Malmesbury beseer. Die plaaslike polisie…
‘n Tagtigjarige man, wat aanklagte van onder meer moord in die gesig staar, is borgtog toegestaan ná twee dae in die hof.
Peter de Villiers, voormalige Springbokrugby-afrigter, is vrygespreek van alle aanklagtes teen hom.
‘n Vergadering wat geroep is om veediefstal in die omgewing van Malmesbury hok te slaan, is besig om vrugte af te werp. Dit volg sedert verskeie voorvalle van veediefstal sedert…