Agri Malmesbury het die afgelope week sy jaarvergadering in die Freek Standersaal aangebied. John Dürr, wat as voorsitter herverkies is, het in sy jaarverslag verwys na die uitdagings wat dié…
Die Swartland-munisipaliteit wag op uitslae van laboratoriese toetste om ‘n moontlike geval van bek-en-klouseer op ‘n plaas in die gebied te bevestig.
In ‘n tyd waar familieboerdery wêreldwyd onder druk verkeer, bring VIA se splinternuwe reeks Erfenis in die grond weer hoop, trots en inspirasie terug na die plaaswerf. Hierdie stories is…
Die Swartland se grane het vanjaar oor die algeheel die hele seisoen belowend gelyk. ‘n Ver ondergemiddelde reënval gedurende September het egter onsekerheid onder die streek se produsente gebring, wat…