Darling Cellars het die tweede agtereenvolgende jaar as Groot Kampioen by die Swartland-jongwynskou weggestap, terwyl Pulpit Rock vanjaar koning gekraai met die Vinochem-trofee vir die vyf beste inskrywings vir 2026.
Mullineux & Leeu Family Wines has established the world’s first certified Sémillon Gris vineyard in South Africa, gaining international recognition.
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke Donderdag om 19:00 uitgereik word.
Aanhangers en kunsliefhebbers het verlede Dinsdag (14 April) in Malmesbury ter viering van die Maggie Laubser-dag byeengekom. Die dag is as ‘n historiese en kulturele oomblik beskryf toe die bekendstelling van…
South African wine producers are regaining confidence as the 2026 harvest progresses, with the third crop estimate indicating a larger harvest and quality indicators showing strong potential across several cultivars.
Willie Joubert (19) vermoed hy is die jongste, indien nie die enigste, wat op sy ouderdom ‘n talent- en vermaaklikheidsvertoning van dié omvang na die Swartland bring.
Die Dafabet Warriors het Sondag in die doodsnikke van die oomblik as kampioene van die Krieket SA T20-uitdaging weggestap.
South African Police Service holds simultaneous passing out parades at five academies to boost crime-fighting capacity during busy holiday period.