Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Breinvliesontsteking moontlike oorsaak van Swartland-student se dood
Chris Scheffers (19), die matiestudent van Riebeek-Wes wat Saterdag (2 Augustus) dood in sy kamer by die Dagbreek-koshuis gevind is, het weens breinvliesontsteking gesterf. Só het die Universiteit Stellenbosch in […]
-
Inwoners vind lyk van Gouda-bejaarde meer as twee weke ná sy spoorloos verdwyn
‘n Soektog wat meer as twee weke geduur het na die vermiste Gouda-bejaarde, Katriena Smit (68), het Maandag (4 Augustus) tot ‘n hartseer einde gekom toe haar lyk in ‘n […]
-
Jong man sterf ná mesaanval
Die 23-jarige Jabin Afrikaner is verlede Maandagoggend (21 Julie) in die Swartland-hospitaal oorlede nadat hy met ‘n panga aangeval is. Die aanval het omstreeks 22:00 die vorige aand in Sandstraat, Kalbaskraal, […]










