Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘I couldn’t keep quiet’: Police chief Mkhwanazi after explosive police corruption allegations
Lieutenant-General Nhlanhla Mkhwanazi, KwaZulu-Natal police chief, says he was aware that his 6 July press conference exposing alleged criminality and political interference would put him in the crosshairs – but he felt he “couldn’t keep quiet.”
-
Man (80) van Kroonstad se borgtogaansoek slaag
‘n Tagtigjarige man, wat aanklagte van onder meer moord in die gesig staar, is borgtog toegestaan ná twee dae in die hof.
-
Peter de Villiers: Aansoek om ontslag slaag; vrygespreek an alle klagtes
Peter de Villiers, voormalige Springbokrugby-afrigter, is vrygespreek van alle aanklagtes teen hom.
-
Wynmakers wys hul slag; raap pryse op by Swartland-jongwynskou
Darling Cellars se span stap vanjaar met meer as ‘n handvol trofeë weg nadat hulle ‘n ongelooflike 13 – insluitend die gesogte Absa-Grootkampioen-trofee vir sy Sauvignon Blanc (klas 14, ongehout) […]
-
Drie raakrugbyspelers reg vir toernooi in Durban
Drie hoërskoolleerders uit die Swartland is eersdaags op pad na Durban waar hulle hul skool, klub en vereniging op nasionale vlak by ‘n raakrugbytoernooi gaan verteenwoordig. Paul Titus (18), Daversin […]
-
Duurste ram op veiling vir meer as R80 000 verkoop
Die duurste ram wat op die 69ste nasionale veiling van die SA Vleismerinotelersgenootskap verkoop is, kom uit Porterville. Jan Vosloo, rasdirekteur by die telersgenootskap sê die duurste ram is vir […]
-
Uitspraak binnekort in Peter de Villiers-saak verwag
Die omstrede politikus en voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers (67), het Woensdag (13 Augustus) wéér in die streekshof in Malmesbury verskyn waartydens sy aansoek vir ontslag aangehoor is. De Villiers, […]
-
Worker loses hand due to ‘faulty’ machine at Gouda meat processing plant
A 44-year-old sole breadwinner from Gouda says he is anxious about the thought of never being able to work again after a “faulty machine” chopped off his hand at a […]
-
Schalk Burger sr. skuldig bevind aan belastingontduiking
Die Paarl-landdroshof het Schalk Burger sr. en die Welbedacht-wynlandgoed skuldig bevind aan belastingversuim en het hen boetes opgeleg, met opskorting van vonnisse vir vyf jaar, nadat belastingopgawes ingediende is.










