Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Baanbrekers só vereer
Die Moorreesburg-Samoa-rugbyklub het Saterdag 25 Maart sy voormalige voorsitters en legendariese lede van die klub by ’n geleentheid in die Moorreesburg-stadsaal vereer.
-
-
-
-
-
Esmerelda help matrieks om uit te hang
“My ouma het altyd gesê ’n mens moet uitkyk waar jy ander kan help, en dis presies wat ek nou doen,” verduidelik Esmerelda (Daizy) Williams van Malmesbury oor waarom sy die Princess Project bedryf. Dit is ’n projek waarmee sy…
-
Inwoners skuld R180,5 m
Suid-Afrika se inwoners skuld die land se 257 munisipaliteite meer as R300 miljard.
-
Jenö bring goud huis toe
MONTAGU – ’n 12-jarige gr. 6-leerder van Laerskool Montagu wat vir die tweede agtereenvolgende jaar vir die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskappe vir laerskole gekwalifiseer het, het vanjaar weer skitterend by dié byeenkoms presteer.
-
Nóg ou grafte ontdek
’n Ongelooflike 45 grafte is tot dusver op die bouperseel by die NG Kerk Swartland-moedergemeente op Malmesbury ontdek en aangeteken. Dít kom nadat grondwerk en die konstruksie van die nuwe kerksaal tydelik tot stilstand geroep is toe daar op nóg…
-









