Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Mees gesogte wyne gesoek
Die SA Terroir-wyntoekennings word vanjaar die 18de keer aangebied en is nou reeds ’n toonaangewende instelling op die wynkalender – wat die geleentheid vir kundige wynmakers en wingerdboukundiges bied om die vele uitsoek-grond- en klimaatsterreine i
-
-
Langeberg-munisipaliteit faal inwoners
Die Langeberg-munisipaliteit het sy inwoners in die steek gelaat.
-
Netbalklub kan kultuur só help
MONTAGU – Hy is al vir jare diep bekommerd oor die verval van die jeug ten opsigte van hul kulturele, morele en opvoedkundige aspek van hul lewensomstandighede, sê dominee Reggie Boesak, stamhoof van die Hessekwa-kultuurraad (Montagu).
-
Beter as soja
Die visie en missie van die Proteïennavorsingsstigting (PNS) is om Suid-Afrika selfvoorsienend te maak ten opsigte van die bron van proteïene vir dierevoer asook die doeltreffende en optimale gebruik van hierdie bron in die vorm van oliekoek.
-
Wedstryd ry erg wipplank
MONTAGU – Villagers Montagu het Saterdag (15 April) sy tweede agtereenvolgende Grootuitdaagbekerligawedstryd verloor toe Young Hamiltons van Worcester hom op die King Edward sportterrein op Montagu ná ’n rillerstryd met 30-27 verslaan het.
-
Uile kan in vrede broei
Die natuurlike omgewing van die Swartland-munisipaliteit is nog altyd vir die plaaslike owerheid ’n prioriteit – selfs wanneer dit by uile se broeiseisoen kom.
-
-
Robertson die kampioen
Die Hoërskool Robertson se 520kg- gemengde span het by vanjaar se junior Suid-Afrikaanse toutrekkampioenskap op 23 Maart gewys wat in hulle steek en stof in die ander spanne se oë geskop.
-
Navorsing oor ou grafte kan voorsate wys
Die amptelike opgrawings op die NG Kerk Swartland-moedergemeente se bouperseel in Malmesbury, waar talle grafte ontdek is, het verlede Woensdag tot ’n einde gekom. Altesaam 52 grafte is uiteindelik opgeteken, terwyl 44 verwyder is om later weer op di






