Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
Borgtog weer geweier
Die gemeenskap van Robertson is opnuut omgekrap omdat ’n bekende rugbyspeler van die dorp se borgtog Woensdag teengestaan is.
-
Suidoosterfees vol hoogtepunte
Die 20ste Suidoosterfees, wat van 26 April tot 1 Mei by Kunstekaap in Kaapstad aangebied word, pronk met uitstekende produksies op die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi) Musiekteater-program.
-
-
-
-
Kursus baan weg tot boeke
Dr. Mia Oosthuizen en die Breytenbach-galery bied vanjaar hul tweede Kinder- en jeugliteratuurskryfskool aan. Hierdie omvattende kursus duur 12 maande en bied aan skrywers die unieke geleentheid om jou storie-idee aan die hand van gespesialiseerde hu
-
Kanolaboere sukkel erg
Navorsing in praktyk het lank terug bewys een van die grootste bydraers tot die sukses in kanolaproduksie op plaasvlak, is die gebruik van nuwe- of basissaad, verduidelik Andries Theron van die Proteïen-navorsingstigting (PNS).






