Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
R11m for outages’ effects
Swartland Municipality recently received funding of nearly R11 million to mitigate the effects of load shedding.
-
Slaan verkoue hok
Met die nuwe skoolkwartaal wat pas begin het en kinders kwartaalbeplanners, huiswerk en skoolprojekte huis toe bring, bring baie ook die snuif en toe neuse huis toe.
-
Swemmers wys hul slag
Emily Liebenberg en Kay-lee Mouton van Hoërskool Dirkie Uys het die Swartland-swemklub van 31 Maart tot 3 April by die Vlak 3-kampioenskap verteenwoordig en goed presteer.
-
Hokkiemeisies vaar puik
Die o. 19A-hokkiemeisies van die Hoërskool Swartland het van 31 Maart tot 5 April aan die Arthur Johnson-sportweek in Mosselbaai deelgeneem en puik gevaar:. Wen 4-0 teen Grens. Wen 2-0 teen Adamantia. Wen 1-0 teen Greenwood Bay. Verloor 0-1 teen…
-
-
Dis wintertyd, dus is dit weer soptyd
Met die winterweer wat net-net die kop begin uitsteek, is dit weer tyd vir ’n sop of twee. Beproef gerus hierdie vinnige resep – dit werk ook goed met oorskiet-hoender-witvleis.
-
Man vas oor kreefsterte
Lede van die plaaslike polisie in Malmesbury het vandeesweek ’n verdagte in hegtenis geneem nadat altesaam 1 034 kreefsterte in sy besit gevind is.
-
Protea veg terug, maar Rangers knip sy steel lekker kort
ROBERTSON – Die verdedigende Breë-Langebergstreekkampioen, Robertson Rangers, moes Saterdag (22 April) diep delf om Protea RVK van De Doorns in hul Grootuitdaagbeker-ligawedstryd tot oorgawe te dwing.
-
Mike & The Harmonix maak ABBA puik na
Curtain Production bied aan – Mike McCully and The Harmonix: Tribute to Abba, volgende Vrydag (5 Mei) in die Moorreesburg-stadsaal.






