Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Positive despite setback
Plans for Malmesbury transplant patient Bradley Arendse (39) to head to the World Transplant Games in Perth, Australia this month fell through, yet he remains positive.
-
Tennissterre ryg medaljes in
Drie tennisspelers van die Hoërskool Swartland – Aiden Cupido (o.19), Jani Steyn (o.19) en Christan Cupido (o.15) – het van 24 tot 28 Maart aan die Interpro-tennistoernooi in Pretoria deelgeneem.
-
Ivan: ‘Landbou bou ook mense’
Dr. Ivan Meyer, die minister van landbou in die Wes-Kaap, het die afgelope Woensdag (19 April) lede van Agri Malmesbury moed ingepraat en uitgebrei oor wat dié plaaslike regering vir die boere in die provinsie beplan.
-
Teengif steeds beskikbaar
Kommer heers ’n geruime tyd reeds onder landsburgers namate gerugte en koerantopskrifte oor ’n tekort aan slangteengif in die land die ronde doen.
-
Kook water uit die kraan voordat jy drink!
Die implementering van Eskom se beurtkrag bo fase 4 het ’n groot uitwerking op die Langeberg-munisipaliteit se vermoë om water by sy water- en afvalwatersuiweringsaanlegte doeltreffend te behandel, te ontsmet en te pomp.
-
Haweloses na stadsaal genooi
Malmesbury se nagskuiling het ongeveer 80 hawelose mense Vrydag (21 April) vir ’n saamtrek in Malmesbury se stadsaal genooi.
-
-
-









