Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
London wen goud in judo
London Twaku (14) woonagtig op die plaas Middelpos buite Malmesbury, het goud losgeslaan by die onlangse Judo Statebond-kampioenskap wat van 2 tot 6 Augustus in Port Elizabeth plaasgevind het.
-
SKOG-dag om die draai
Die jaarlikse Swartland Kleingraan Ontwikkelingsgroep se inligtingsdag, beter bekend as SKOG, vind eersdaags op 24 Augustus plaas. Die geleentheid wat op die navorsingsplaas, Langgewens tussen Malmesbury en Moorreesburg aangebied word, beloof om gere
-
Grondbesetters ’n kopseer
’n Wynplaaseienaar in Robertson sit met sy hande in sy hare nadat bewoners onwettige strukture op sy plaas opgerig het en tans daar woon.
-
-
Ontong kelder Ashton
Hoewel rugby ’n spansport is en hy dit nie sonder sy spanmaats kon vermag nie, was dit Montagu-klub se linkervleuel met sy geleerde skopvoet, Handré Ontong, wat sy span in die wedstryd gehou en uiteindelik die argitek was van die…
-
Afrigter bo in vrouerugby
Maceala Samboya (24) het die afgelope naweek haar eerste rugbywedstryd teen die Bulle se Daisies gespeel – dít nadat sy dié sport eers in Februarie vroeër vanjaar begin speel het.
-
Dwelmhandelaars vasgetrek
Polisieoptredes om dwelmverwante misdade in die omgewing van Malmesbury die hoof te bied en hok te slaan, werp vrugte af.
-
-
Samoa’s laat val bal teen Darling
Rugbyondersteuners het Saterdag (29 Julie) op die Rosenhof-sportterrein toegesak om een van die opwindendste Grootuitdaagbekerwedstryde van die Boland-rugbyunie te beleef toe die Moorreesburg- (Samoa) en Darling- rugbyklubs mekaar die stryd aangesê h
-









