Die Swartland-munisipaliteit se plaaslike brandweerstasie op Malmesbury het die afgelope Donderdag alle Graad R-leerders uitgenooi vir ’n inligtingsessie waar daar groot pret was. Leerders het die geleentheid gekry om meer oor die werk van brandweermanne te leer en ook van die gereedskap uit te toets. Pelotonbevelvoerder Ryno van Harte het die inligtingsessie saam met brandbestryder Cameron September gelei. Edward Botes, Graad R-leerder by Laerskool Swartland Junior Akademie het dit omtrent geniet om water te spuit.

Graad R-leerders besoek die brandweer

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article