Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Inligting gesoek ná aanval
Die Malmesbury-polisie doen ’n beroep op inwoners om inligting te verskaf ná ’n gewelddadige inbraak en rooftog by ’n plaaslike sakeonderneming.
-
Malmesbury kry dalk gou ’n eie Rotariërklub
Malmesbury kan dalk binnekort weer met ’n Rotariërklub pronk as die planne van ’n naburige klub vlot verloop.
-
34% loop skool mis
Duisende leerders van reg oor die Wes-Kaap het verlede week weens die gewelddadige staking deur die minibus-taxivereniging in die provinsie, Santaco-WK, van skole af weggebly.
-
Kom hou jou lyf ‘plaasjapie’
’n Tweede Plaasjapie-reeks is op pad! En as jy die verskil tussen ’n stoep-en-tee-boer en ’n murg-en-been-boer ken, is dié gewilde kykNET-werklikheidsreeks jou kans, om nie van die aanloklike R1 miljoen-prysgeld wat op die spel is, te vergeet nie.
-
Malmesbury police on safety
Malmesbury police have issued a list of safety tips to increase safety awareness at homes:.
-
-
LAAI AF | Die volledige Interskole-gids vir Hoërskool Swartland t. Hugenote Hoërskool
Interskole is ’n ongelooflike lekker tyd van die jaar omdat dit weer die tyd is wanneer skoolgemeenskappe bymekaar kom. Ons gaan hardloop, balle jaag en gooi, gespanne raak, skreeu, sing, juig, vrolik wees en sommer ook net gewoonweg mens wees.

Malmesbury kry dalk gou sy eie Rotariërklub
Malmesbury kan dalk binnekort weer met ’n Rotariërklub pronk as die planne van ’n naburige klub vlot verloop.