Malmesbury is hierdie week in geel en blou getooi in aanloop tot die jaarlikse interskolekragmeting tussen die Hoërskool Swartland (HSS) en Hugenote Hoërskool. HSS is vanjaar die gasheer. Van links is Carla Botha (Mej. HSS), Hunter Grobler (eerstespan-rugbykaptein) en die gelukbringer Rockie. Lees boodskappe van die eerstespankapteins op bl. 4 en die programboekie binne. Foto: Ernest Kilowan

In blou en geel getooi

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article