Ruiterkuns. Ses ruiters van Hoërskool Wagpos, Brits, het Noordwes kleure verwerf vir Ruiterkuns. Hierdie ruiters verteenwoordig die provinsie tydens die Nasionale Kampioenskappe gedurende September.

  • Jessica de Lange, graad 8 (Afwesig op foto)
  • Aiden Krämer, graad 8
  • Lisa Venter, graad 9
  • Ashandré Britz, graad 9
  • Emmarése Erasmus, graad 11

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wagposhs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article