Africa Genesis Archery - Hoërskool DF Malan
Africa Genesis Archery – Hoërskool DF Malan

Africa Genesis Archery – Hoërskool DF Malan


Africa Genesis Archery. Hoërskool DF Malan, Kaapstad, se boogskietkampioen, Janke van Niekerk, verteenwoordig Suid-Afrika tans in Walvisbaai, Namibië. Janke is deel van die Africa Genesis Archery SA-Skolespan wat teen die Afrika Federasie-lande deelneem.

Die SA junior span sal kompeteer teen die junior spanne van Botswana, Namibië, Zambië en Zimbabwe.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.dfmalan.com/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article