Africa Genesis Archery Federation - Hoërskool DF Malan
Africa Genesis Archery Federation – Hoërskool DF Malan

Africa Genesis Archery Federation – Hoërskool DF Malan


Africa Genesis Archery Federation. Janke van Niekerk, leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het aan die Africa Genesis Archery Federation Toernooi in Walvisbaai deelgeneem.

Sy het die volgende prestasies behaal het tydens die Toernooi:

  • National 3D Girls Individuals – goud
  • National Bullseye Girls Individuals – goud
  • Overall Female Individuals – goud
  • Tournament 3D – 4de plek
  • Tournament Bullseye – silwer
  • Tournament Overall – silwer
  • National 3D Teams – deel van SA nasionale span wat goud verwerf het
  • National Bullseye Teams – deel van SA nasionale span wat goud verwerf het
  • National Overall Teams – deel van SA nasionale span wat goud verwerf het
  • Tournament Overall Teams – deel van SA nasionale span wat goud verwerf het

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.dfmalan.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article